Grasvoëlkop

NG Gemeente

Baie welkom by NG Grasvoëlkop. 

ONS MISSIE EN MANDAAT


GEBED - GEESTELIKE ASEMHALING EN AFHANKLIKHEID VAN GOD

GESIN - KERN BOUSTENE VAN GEMEENTE EN GEMEENSKAP

GEMEENTE - DAAR VIR MEKAAR - OPBOU EN UITBOU

GEMEENSKAP - ONS ONMIDDELIKE INVLOED AS SOUT EN LIG

GLOBAAL - "AL DIE NASIES" - DIE MANDAAT VAN DIE KERK

ONS VISIE

Geloof

2 Kor 5:7 "Want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie". Joh 6:47 "Amen, amen ek sê vir julle dat die een wat in my glo het die ewige lewe."

Hoop

Heb 6:19 "Hierdie hoop besit ons as 'n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is."


Liefde

Joh 13:34 "Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar leifhȇ. Soos ek julle liefhet, moet julle ook mekaar liefhȇ. As julle mekaar liefhet sal almal weet dat julle dissipels van my is."