Geloofsekerheid: om te weet dat ek 'n kind van God is, dat my sondeskuld vergewe is en dat ek regverdig verklaar en in verhouding met God staan.
Heiligmaking: om te verlang om meer te ontdek van wie Jesus is, soos Jesus te word, te breek met sonde en God se heiligheid al meer ons ons lewens te vergestalt.
Verbondsleer: om te weet dat God die inisiatief in ons verlossing geneem het en ons insluit in Sy verbondshandeling wat bevestig dat Sy genade vir ons genoeg is.